November 2004

2004 November 28 Sondag [Foto 1]
Wolf&Soldaat
By Bella, die tweede GeoCache wat ek gevind het. Ek het die wolf uit die cache gevat as my herdinking, en die Londen-soldaat daar gelos vir iemand anders.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 42.101N 012° 30.608O)

2004 November 28 Sondag [Foto 2]
Geboue
By Bella, die tweede GeoCache wat ek gevind het. Dis net na 5 in die middag en reeds pikdonker. Daar is baie woonstelblokke in hierdie area.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 42.101N 012° 30.608O)

2004 November 28 Sondag [Foto 3]
Boomstomp
By Bella, die tweede GeoCache wat ek gevind het. Die wenk om die cache te kry was baie nuttig - ons kon die "stump" onmiddellik uitken.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 42.101N 012° 30.608O)

2004 November 28 Sondag [Foto 4]
Boomstomp
By Bella, die tweede GeoCache wat ek gevind het. 'n Interessante formasie in die boomstomp - op 'n foto van 'n ander GeoCacher lyk dit amper soos 'n padda!
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 42.101N 012° 30.608O)

2004 November 28 Sondag [Foto 5]
Albert
By Bella, die tweede GeoCache wat ek gevind het. Ek met die cache in my hand. Dit is tipies 'n plastiekhouer wat in 'n plastieksak toegedraai word.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 42.101N 012° 30.608O)

2004 November 28 Sondag [Foto 6]
Wegsteekplek
By Bella, die tweede GeoCache wat ek gevind het. Nadat ons die besoekersboek geteken het, is dit tyd om die cache te bere vir die volgende GeoCacher.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 42.101N 012° 30.608O)

2004 November 28 Sondag [Foto 7]
Wegsteekplek
By Bella, die tweede GeoCache wat ek gevind het. Laat ek hom nou mooi wegsteek sodat die volgende persoon dit nie te maklik kry nie!
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 42.101N 012° 30.608O)

2004 November 28 Sondag [Foto 8]
Wegsteekplek
By Bella, die tweede GeoCache wat ek gevind het. Daar's hy - net 'n bloedhond sal hom nou kry.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 42.101N 012° 30.608O)

Laaste opdateer: Woensdag 8 Desember 2004
Webmeester: Albert van Biljon