Oslo

2005 Augustus 4 Donderdag [Foto 1]
Fontein
Albert by 'n fontein in sentraal-Oslo.
Oslo, Noorweë

2005 Augustus 4 Donderdag [Foto 2]
Rendiere
Die klein parkie in sentraal-Oslo spog met fonteine, pragtige blomme en standbeelde van rendiere.
Oslo, Noorweë

2005 Augustus 4 Donderdag [Foto 3]
Stortinget
Albert by Stortinget, die gebou waarin die Noorweegse parlement gehuisves word.
Oslo, Noorweë

2005 Augustus 4 Donderdag [Foto 4]
Stortinget
Nog 'n foto met Albert by Stortinget.
Oslo, Noorweë

2005 Augustus 4 Donderdag [Foto 5]
Vlae
Die vlae van die vier Skandinawiese lande wapper op die dak van die gebou in die agtergrond.
Oslo, Noorweë

2005 Augustus 4 Donderdag [Foto 6]
Paleis
Albert en Slottet (die Koninklike Paleis) in die agtergrond, nadat ons met Karl Johans Gate ('n straat) opgeloop het.
Oslo, Noorweë

2005 Augustus 4 Donderdag [Foto 7]
Blomme
Die blomme voor die paleis.
Oslo, Noorweë

2005 Augustus 4 Donderdag [Foto 8]
Blomme
Dieselfde blomme uit 'n ander hoek.
Oslo, Noorweë

2005 Augustus 4 Donderdag [Foto 9]
Paleis
'n Nader foto van die paleis.
Oslo, Noorweë

2005 Augustus 4 Donderdag [Foto 10]
Paleis
Uit 'n ander hoek uit.
Oslo, Noorweë

2005 Augustus 4 Donderdag [Foto 11]
Straat
'n Terugblik oor Karl Johans Gate, vanaf die paleis.
Oslo, Noorweë

2005 Augustus 4 Donderdag [Foto 12]
Maud
Maud, Norges Dronning (koningin van Noorweë). Regeer 1905 - 1938, Lewe 1869 - 1938.
Oslo, Noorweë

2005 Augustus 4 Donderdag [Foto 13]
Wag
Geen wag op sy pos nie, dus 'n geleentheid vir ons! Hierdie is aan die ander kant van die paleis, waar daar ook 'n tuin is.
Oslo, Noorweë

2005 Augustus 4 Donderdag [Foto 14]
Nobel
Nobels Fredssenter (Nobel Peace Center). Die volgende woorde is ook op die gebou aangebring: Vidsyn * Broadmindedness - Håp * Hope - Engasjment * Commitment
Volgens my Oslo-boek is ons nou in Westelike deel van sentraal-Oslo.
Oslo, Noorweë

2005 Augustus 4 Donderdag [Foto 15]
Stadsaal
Oslo se stadsaal, vanaf die Suide-kant.
Oslo, Noorweë

2005 Augustus 4 Donderdag [Foto 16]
Horlosie
Mense benut die redelike warm sonskyndag. In die agtergrond, oorkant die water, is Akershus Slott.
Oslo, Noorweë

2005 Augustus 4 Donderdag [Foto 17]
Kano
Nog 'n kafee aan die waterfront. Aan die kant kan mens 'n kano sien met 'n standbeeld van 'n persoon wat roei!
Oslo, Noorweë

2005 Augustus 4 Donderdag [Foto 18]
Albert
Nog 'n foto van my met Akershus Slot in die agtergrond.
Oslo, Noorweë

2005 Augustus 4 Donderdag [Foto 19]
Brygge
Aan die oewers van die Akershus Slot, nou met Aker Brygge in die agtergrond.
Oslo, Noorweë

2005 Augustus 4 Donderdag [Foto 20]
Ingang
Albert by die ingang. Die datum is 1779.
Oslo, Noorweë

2005 Augustus 4 Donderdag [Foto 21]
Kasteel
Binne die kasteelgronde.
Oslo, Noorweë

2005 Augustus 4 Donderdag [Foto 22]
See
Albert met Pipervika (die naam van die baai) in die agtergrond.
Oslo, Noorweë

2005 Augustus 4 Donderdag [Foto 23]
Kanon
Ek by een van die kanonne in die gronde van Akershus Slott.
Oslo, Noorweë

2005 Augustus 4 Donderdag [Foto 24]
Akershus
Die torings van Akershus Slott in die agtergrond.
Oslo, Noorweë

2005 Augustus 4 Donderdag [Foto 25]
Ingang
Ek naby die ingang van Vigelandsparken in die Weste van Oslo.
Oslo, Noorweë

2005 Augustus 4 Donderdag [Foto 26]
Rose
'n Roostuin in Vigelandsparken.
Oslo, Noorweë

2005 Augustus 4 Donderdag [Foto 27]
Fontein
Die park is uitgelê deur Gustav Vigeland en al die beeldhouwerk is ook deur hom gedoen.
Oslo, Noorweë

2005 Augustus 4 Donderdag [Foto 28]
Monoliet
Hierdie monoliet is 17 meter hoog en is die hoogste punt in die park.
Oslo, Noorweë

2005 Augustus 4 Donderdag [Foto 29]
Monoliet
Albert voor die monoliet, van die ander kant af.
Oslo, Noorweë

2005 Augustus 4 Donderdag [Foto 30]
Park
Toe oë-Albert met die park en monoliet in die agtergrond.
Oslo, Noorweë

2005 Augustus 4 Donderdag [Foto 31]
Wiel
Die Wiel van die Lewe, monoliet en Vigelandsparken in die agtergrond.
Oslo, Noorweë

2005 Augustus 4 Donderdag [Foto 32]
Wiel
Die "Wheel of Life" ("Livshjulet").
Oslo, Noorweë

2005 Augustus 4 Donderdag [Foto 33]
Wiel
Nog 'n aansig van die "Wheel of Life".
Oslo, Noorweë

2005 Augustus 4 Donderdag [Foto 34]
Wiel
En 'n laaste aansig van die "Wheel of Life".
Oslo, Noorweë

2005 Augustus 4 Donderdag [Foto 35]
Driehoek
Hierdie beeldhouwerk heet "Triangle" en is in 1993 geplaas.
Oslo, Noorweë

GeoCaching in Oslo.

Laaste opdateer: Woensdag 14 September 2005
Webmeester: Albert van Biljon