2013 Januarie 11 Saterdag ~12:20 [Foto 1]
Kersfees is verby en ons is in die nuwe jaar, dus is dit tyd om die Kersboom te verwyder. Eers moes al die takke afgesaag word en toe al die naaldjies op getel word sodat ons dit kon vat om hersirkuleer te word.
Croydon, Londen, Engeland (rondom N51° 23.186 W000° 06.629)
2014 Mei 12 Maandag ~19:10 [Foto 2]
'n Pragtige reënboog soos gesien uit ons sitkamer se venster. Dit het die hele rondte gestrek en aan die ander kant ook die aarde geraak.
Croydon, Londen, Engeland (rondom N51° 23.186 W000° 06.629)
2014 Julie 20 Sondag ~16:25 [Foto 3]
Vriende van West Croydon Baptist Church wat saam in die kinderoppasbediening is, het gekom vir 'n middagtee.
Croydon, Londen, Engeland (rondom N51° 23.186 W000° 06.629)
2014 September 12 Vrydag ~08:50 [Foto 4]
Die seekoei, deur die kunstenaar Florentijn Hofman, was vir 'n maand lank in die Teems. Ek't hierdie foto geneem vanaf Vauxhall Bridge oppad werk toe.
Londen, Engeland (rondom N51° 29.231 W000° 7.578 2m)
2014 September 12 Vrydag ~08:50 [Foto 5]
Die seekoei, deur die kunstenaar Florentijn Hofman, was vir 'n maand lank in die Teems. Ek't hierdie foto geneem vanaf Vauxhall Bridge oppad werk toe.
Londen, Engeland (rondom N51° 29.233 W000° 7.575 2m)
2014 Oktober 31 Vrydag ~09:05 [Foto 6]
Onderste-bo huis, deur Alex Chinneck.
Londen, Engeland (rondom N51° 30.434 W000° 6.286 7m)