Wanneer in die omgewing van die cache, dan is dit ook moontlik om die Cisterne by 55° 40.171N 012° 31.490O te besoek.
2005 Desember 16 ~15:40 [Foto 1]

Opvolgbesoek: Ek haal die reisgogga Klaus23 uit die cache uit.
My log-inskrywing:
Friday 16 DEC 05 15:37 Retrieve TB. albertvabiljon.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 40.168N 012° 31.287O)