Reisgogga Klaus23, 'n gogga wat hoog wil wees, se reis saam met my.
2005 Desember 16 ~15:40 [Foto 1]

Ek kry die reisgogga in 'n cache wat ek reeds vroeër gevind het, Sondermarken.
My log-inskrywing:
Friday 16 DEC 05 15:37 Retrieve TB. albertvabiljon.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 40.168N 012° 31.287O)
2005 Desember 16 ~15:40 [Foto 2]

Klaus23 saam met my viking-helmet.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 40.168N 012° 31.287O)
2005 Desember 16 ~15:40 [Foto 3]

Dis sonsondergang en ek en Klaus23 poseer vir 'n foto.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 40.168N 012° 31.287O)
2005 Desember 16 ~15:40 [Foto 4]

Die sonsondergang.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 40.168N 012° 31.287O)
2005 Desember 18 Sondag ~12:35 [Foto 5]

Ek los die reisgogga in Engeland in die cache Mythe or Mystery. Ongelukkig het ek vergeet om na die hoogtelesing op my GPSr te kyk terwyl ons by die cache was, maar die lesing by die perkeerplek was ongeveer 70 meter.
Witherley, Engeland (rondom 52° 35.061N 001° 30.920W)