Maart 2005

GeoCaching - Women's Monument

Women's Monument

English version

Ons het op Vrydag 25 Maart 2005 die wegsteekplek gaan soek en op die 26ste die cache voorberei en weggesteek. Die naam van die cache is "Women's Monument" - dit kon dalk ook "Women's Memorial" gewees het. Ek het op die twee dae drie posisie lesings geneem:
Lesing 1: 29░ 08.470S 26░ 12.449O 1441m
Lesing 2: 29░ 08.471S 26░ 12.449O 1439m
Lesing 3: 29░ 08.472S 26░ 12.449O 1441m
Ek het besluit om die posisie van die cache as 29░ 08.471S 26░ 12.449O 1441m op te gee.

Die cache is 'n kosblik met 'n blou deksel; Die binne-afmetings is 16.5cm x 10.5cm x 5.5cm.

Die oorspronklike inhoud is as volg:
Log boek
Pen
FFC
Lees my
Shoe Sleutelhouer
Tuborg Sleutelhouer
Deense muntstuk: 1 kroner
Deense muntstuk: 2 kroner
Deense muntstuk: 25 °re
Deense muntstuk: 50 °re
Britse muntstuk: 50 pence

Wanneer u u besoek log, gee asseblief ook u tuisstad en dorp.

'n Mens kan ongeveer 220m (direk) van die cache af parkeer. Die cache is nie rolstoeltoeganklik nie. Die terrein is oop van 07:00 tot 19:00. Indien mens van buite die stad af met die N1 inkom, is daar padbordjies wat die regte afrit aandui vir die Vrouemonument en Oorlogmuseum.

Die volgende wenk kan gebruik word om die cache te vind:
Vanaf standbeeld "Die Bittereinder" is dit 47m direk na die cache toe. Loop met die trappe op, draai links in paadjie en op met koppie - dis onder groot klip aan agterkant van koppie.

Vir die wat ge´nteresseerd is om die Oorlogmuseum te besoek, plaas ek die volgende inligting wat op die museum se deur gegee word:
Oorlogmuseum
Posadres: Posbus 34061, Faunasig, Bloemfontein, 9325
Telefoon: +27 51 447 3447 / 447 0079
Faks: +27 51 447 1322
Webblad: www.anglo-boer.co.za
E-pos: museum@anglo-boer.co.za

Museumure:
Weeksdae: 08:00-16:30
Saterdae: 10:00-17:00
Sondae: 14:00-17:00
16 Desember: 14:00-17:00
Gesluit op: Goeie Vrydag, Kersdag, Nuwejaarsdag

Kinders onder 16 jaar moet deur volwassenes of 'n museumbeampte begelei word.

Hier volg 'n paar fotos van die omgewing en van die cache.

2005 Maart 25 Vrydag [Foto 1]
Monument
Die Vrouemonument van die koppie af afgeneem.
Bloemfontein, Suid-Afrika (rondom 29░ 08.471S 26░ 12.449O 1441m)

2005 Maart 25 Vrydag [Foto 2]
Monument
Die monument reg van voor af afgeneem.
Bloemfontein, Suid-Afrika (rondom 29░ 08.471S 26░ 12.449O 1441m)

2005 Maart 25 Vrydag [Foto 3]
Monument
'n Naby-foto sodat die Nederlandse teks gelees kan word.
Bloemfontein, Suid-Afrika (rondom 29░ 08.471S 26░ 12.449O 1441m)

2005 Maart 25 Vrydag [Foto 4]
Albert
Die cache-eienaar voor die monument.
Bloemfontein, Suid-Afrika (rondom 29░ 08.471S 26░ 12.449O 1441m)

2005 Maart 25 Vrydag [Foto 5]
Vryheid
Die plaat aan die linkerkant van die monument: "Voor Vryheid Volk En Vaderland".
Bloemfontein, Suid-Afrika (rondom 29░ 08.471S 26░ 12.449O 1441m)

2005 Maart 25 Vrydag [Foto 6]
Verlaat
Die plaat aan die regterkant van die monument: "Ik Zal U Niet Begeven Ik Zal U Niet Verlaten".
Bloemfontein, Suid-Afrika (rondom 29░ 08.471S 26░ 12.449O 1441m)

2005 Maart 25 Vrydag [Foto 7]
Hoeksteen
Die onthullings- en herdenkingsplaat van die monument. Die monument is onthul op 16 Desember 1913.
Bloemfontein, Suid-Afrika (rondom 29░ 08.471S 26░ 12.449O 1441m)

2005 Maart 25 Vrydag [Foto 8]
Steyn
Een van die drie grafstene by die monument: Marthinus Theunis Steyn 1857 - 1916 en Rachel Isabella Steyn 1865 - 1955
Bloemfontein, Suid-Afrika (rondom 29░ 08.471S 26░ 12.449O 1441m)

2005 Maart 25 Vrydag [Foto 9]
Kestell
Een van die drie grafstene by die monument: John-Daniel Kestell 1854 - 1941
Bloemfontein, Suid-Afrika (rondom 29░ 08.471S 26░ 12.449O 1441m)

2005 Maart 25 Vrydag [Foto 10]
De Wet
Een van die drie grafstene by die monument: Christiaan-Rudolf De Wet 1854 - 1922
Bloemfontein, Suid-Afrika (rondom 29░ 08.471S 26░ 12.449O 1441m)

2005 Maart 25 Vrydag [Foto 11]
Sterftes
Die aanloop vanaf die Oorlogmuseum tot by die monument het verskeie gedenkstene wat die sterftes in verskillende dorpe aandui. Hierdie een wys die sterftes in Bloemfontein.
Bloemfontein, Suid-Afrika (rondom 29░ 08.471S 26░ 12.449O 1441m)

2005 Maart 25 Vrydag [Foto 12]
Afskeid
"Afskeid 11-10-1899" is die standbeeld reg voor die Oorlogmuseum.
Bloemfontein, Suid-Afrika (rondom 29░ 08.471S 26░ 12.449O 1441m)

2005 Maart 25 Vrydag [Foto 13]
Banneling
"Die Banneling" is aan die linkerkant van die museum, oppad na die cache toe.
Bloemfontein, Suid-Afrika (rondom 29░ 08.471S 26░ 12.449O 1441m)

2005 Maart 25 Vrydag [Foto 14]
Bittereinder
"Die Bittereinder 31 Mei 1902" staan aan die voet van die koppie waarop die cache weggesteek is.
Bloemfontein, Suid-Afrika (rondom 29░ 08.471S 26░ 12.449O 1441m)

2005 Maart 25 Vrydag [Foto 15]
Kanon
'n Ou kanon op die terrein.
Bloemfontein, Suid-Afrika (rondom 29░ 08.471S 26░ 12.449O 1441m)

2005 Maart 25 Vrydag [Foto 16]
Kanon
'n Ou kanon op die terrein.
Bloemfontein, Suid-Afrika (rondom 29░ 08.471S 26░ 12.449O 1441m)

2005 Maart 25 Vrydag [Foto 17]
Stoomwa
Hierdie stoomwa is gebruik om die soldate se uniforms mee skoon te maak.
Bloemfontein, Suid-Afrika (rondom 29░ 08.471S 26░ 12.449O 1441m)

2005 Maart 25 Vrydag [Foto 18]
Blokhuis
'n Replika van 'n blokhuis.
Bloemfontein, Suid-Afrika (rondom 29░ 08.471S 26░ 12.449O 1441m)

2005 Maart 25 Vrydag [Foto 19]
Trein
Hierdie trein was bykans 100 jaar in diens.
Bloemfontein, Suid-Afrika (rondom 29░ 08.471S 26░ 12.449O 1441m)

2005 Maart 25 Vrydag [Foto 20]
SpoorweŰ
Die trein het behoort aan die Suid-Afrikaanse SpoorweŰ.
Bloemfontein, Suid-Afrika (rondom 29░ 08.471S 26░ 12.449O 1441m)

2005 Maart 25 Vrydag [Foto 21]
Stad
Van die koppie af het mens 'n goeie uitsig oor die stad; Hier kan die C.R. Swart-gebou gesien word.
Bloemfontein, Suid-Afrika (rondom 29░ 08.471S 26░ 12.449O 1441m)

2005 Maart 25 Vrydag [Foto 22]
Naval Hill
Naval Hill.
Bloemfontein, Suid-Afrika (rondom 29░ 08.471S 26░ 12.449O 1441m)

2005 Maart 25 Vrydag [Foto 23]
Wegsteekplek
Die cache is onder hierdie groot klip weggesteek. Dis aan die agterkant van die koppie, dit wil sŕ die kant van die koppie die verste weg van die monument.
Bloemfontein, Suid-Afrika (29░ 08.471S 26░ 12.449O 1441m)

2005 Maart 26 Saterdag [Foto 24]
Inhoud
Die oorspronklike inhoud van die cache.
Bloemfontein, Suid-Afrika

2005 Maart 26 Saterdag [Foto 25]
FFC
Die FFC (First Finder's Certificate).
Bloemfontein, Suid-Afrika

2005 Maart 26 Saterdag [Foto 26]
Cache
Die cache bo-op die klip waaronder dit weggesteek is, met die GPS ontvanger wat die ko÷rdinate aandui.
Bloemfontein, Suid-Afrika (29░ 08.471S 26░ 12.449O 1441m)

2005 Maart 26 Saterdag [Foto 27]
Wegsteekplek
Die cache word onder hierdie groot klip weggesteek en dan met drie kleiner klippe toegepak.
Bloemfontein, Suid-Afrika (29░ 08.471S 26░ 12.449O 1441m)

2005 Maart 26 Saterdag [Foto 28]
Weggesteek
Is daar iets onder hierdie klip weggesteek? Ons hoop dat slegs GeoCachers dit sal vind!
Bloemfontein, Suid-Afrika (29░ 08.471S 26░ 12.449O 1441m)

2006 Februarie 26 Sondag [Foto 29]
Hannes
Op 'n onderhoudsbesoek aan die cache, is dit ook Hannes se eerste cache wat hy vind.
Bloemfontein, Suid-Afrika (rondom 29° 08.471S 026° 12.449O 1441m)

2006 Februarie 26 Sondag [Foto 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39]
Log
Log
Log
Log
Log
Log
Log
Log
Log
Log
Ek en Hannes het 'n onderhoudsbesoek aan die cache gebring. Hierbo is al die loginskrywings tot dusver.
Bloemfontein, Suid-Afrika (rondom 29° 08.471S 026° 12.449O 1441m)

Laaste opdateer: Sondag 26 Februarie 2006
Webmeester: Albert van Biljon