Maart 2009

GeoCaching - Battle of Cable Street

Kobus en ek het 'n cache gaan doen, naamlik Battle of Cable Street. Hierdie was Kobus se eerste cache.

2009 Maart 1 Sondag ~14:50 [Foto 1]
CacheInhoud
Die inhoud van die cache.
Londen, Engeland (rondom N51° 30.637 W000° 03.541)

2009 Maart 1 Sondag ~14:50 [Foto 2]
Log
My log-inskrywing:
1/3/09 14:45 albertvanbiljon
Left: GeoCoin, Fluff ball. Took Whistle. TFTC!
Additional information:
Easily found after a brief search, even though it is a good hiding place. Introduced Kobus to GeoCaching! The murals are impressive! Several travel bugs and coins also visited the cache, but I left only one.
Londen, Engeland (rondom N51° 30.637 W000° 03.541)

Ek het die volgende GeoCoin in die cache gelos:
SGG's Cache-Cadian Geocoin
Die volgende GeoCoins en Travel Bugs het besoek afgelê:
Flip-Flopped Fraygirls
"Betar Illit, Israel" Unite for Diabetes Travel Bug
KOLOS F1
Little Bear
Machu Picchu Flute
Scottish Thistle Geocoin
Where in the world am I

2009 Maart 1 Sondag ~15:00 [Foto 3, 4, 5]
Wegsteekplek Wegsteekplek
Wegsteekplek
'n Klassieke wegsteekplek vir 'n cache.
Londen, Engeland (N51° 30.637 W000° 03.541)

2009 Maart 1 Sondag ~15:00 [Foto 6, 7, 8]
Muur
Muur
Muur
Hierdie muurkuns beeld 'n stukkie van Londen se politieke geskiedenis uit, spesifiek 'n mars van 4 Oktober 1936 wat gelei is deur Oswald Mosley.
Londen, Engeland (rondom N51° 30.637 W000° 03.541)

2009 Maart 1 Sondag ~15:05 [Foto 9]
Biblioteek
Die biblioteek in Cable Street.
Londen, Engeland (rondom N51° 30.637 W000° 03.541)

Laaste opdateer: Donderdag 5 Maart 2009
Webmeester: Albert van Biljon