Ek, Christa en Marizelle het die Saterdagoggend redelik vroeg begin roer. Eerste op die skedule vir die dag was om na 'n cache of twee te gaan soek. Op die ou end het ons Klapperkop gesoek en gekry.
2009 Januarie 3 Saterdag ~08:30 [Foto 1]
Die ingang na die fort toe is hier. Daar is blykbaar 'n cache in die terrein, maar aangesien dit gesluit was kon ons hom nie gaan soek nie en het 'n ent terug gery met die pad om na Klapperkop te soek.
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
2009 Januarie 3 Saterdag ~08:35 [Foto 2]
Vanaf 'n uitkykpunt naby aan die cache kan mens die Uniegebou mooi sien.
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika (rondom S25° 46.608 O028° 12.587)
2009 Januarie 3 Saterdag ~08:35 [Foto 3]
Vanaf 'n uitkykpunt naby aan die cache kan mens Loftus Versfeld mooi sien.
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika (rondom S25° 46.608 O028° 12.587)
2009 Januarie 3 Saterdag ~09:00 [Foto 4, 5]
![]() |
![]() |
Die volgende reisgoggas en GeoCoins lê ook besoek af aan die cache:
Flip-Flopped Fraygirls
"Betar Illit, Israel" Unite for Diabetes
KOLOS F1
Little Bear
Machu Picchu Flute
Scottish Thistle Geocoin
Where in the world am I
2009 Januarie 3 Saterdag ~09:05 [Foto 6, 7]
![]() |
![]() |
2009 Januarie 3 Saterdag ~09:10 [Foto 8]
Die cache is onder daardie boom weggesteek.
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika (rondom S25° 46.608 O028° 12.587)
2009 Januarie 3 Saterdag ~09:10 [Foto 9]
UNISA op die agtergrond.
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika (rondom S25° 46.608 O028° 12.587)