Ek, Claude en Izanne het tydens my besoek aan hulle na die multi-cache Mythe or Mystery gaan soek.
2005 Desember 18 Sondag ~12:00 [Foto 1]

Die eerste leidraad om die cache te vind is as volg:
Clue 1 - Find the manhole cover on the grass verge and note the patent no. These numbers are "ABCDEFG" in the cache coordinates.
Ons kon hierdie leidraad darem vind baie naby aan die plek waar ons parkeer het.
Witherley, Engeland (rondom 52° 34.591N 001° 31.228W)
2005 Desember 18 Sondag ~12:00 [Foto 2]

Die patentnommer is 2124683 en dus het ons:
A = 2
B = 1
C = 2
D = 4
E = 6
F = 8
G = 3
Witherley, Engeland (rondom 52° 34.591N 001° 31.228W)
2005 Desember 18 Sondag ~12:00 [Foto 3]

Die twee leidraad moet mens eintlik kry wanneer jy in die dorp inry - ons het toe maar gou weer terug gery om hierdie leidraad te kry:
Clue 2 - Find the speed limit sign, note the speed entering the village. These numbers are "H" in the cache coordinates.
Dus het ons:
H = 30
Witherley, Engeland
Nou is ons reg om die finaal koördinaat te bereken en die cache te gaan soek:
N52 (A+B)(A+B+C).(A-C)(C+D)(B) --> N52 (2+1)(2+1+2).(2-2)(2+4)(1) --> N52 35.061
W001 (H).(E+G)(C)(A-C) --> W001 (30).(6+3)(2)(2-2) --> W001 30.920
2005 Desember 18 Sondag ~12:35 [Foto 4]

Izanne en Albert besig om in die logboek te skryf en die inhoud van die cache te inspekteur.
Witherley, Engeland (rondom 52° 35.061N 001° 30.920W)
2005 Desember 18 Sondag ~12:35 [Foto 5]

Albert by die cache.
Witherley, Engeland (rondom 52° 35.061N 001° 30.920W)
2005 Desember 18 Sondag ~12:35 [Foto 5]

Claude en Izanne by die cache en hulle wys die modder aan hulle skoene.
Witherley, Engeland (rondom 52° 35.061N 001° 30.920W)
2005 Desember 18 Sondag ~12:35 [Foto 6]

My log-inskrywing:
18 DEC 2005 SUNDAY 12:35 Easily found. Cold wintersday and thankfully we didn't get too much mud on our shoes, but still quite a bit. Together with Claude and Izanne. Took: TB Roskilde Longship, Blondie CD; Left: TB Klaus 23, Pirate Legoman Keyring. TFTC. albertvanbiljon
Witherley, Engeland (rondom 52° 35.061N 001° 30.920W)