Die avonture van Rosklide Longship saam met Albert van Biljon.
2005 Desember 18 Sondag ~12:35 [Foto 1]

Ek kry die reisgogga in Mythe or Mystery en neem dit saam met my Denemarke toe.
Witherley, Engeland (rondom 52° 35.061N 001° 30.920W)
2006 Januarie 7 Saterdag ~13:20 [Foto 2]

Roskilde Longship lê vir 'n kort rukkie op die ys voordat ek hom in sy cache plaas.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 41.980N 012° 31.047O)
2005 Januarie 7 Saterdag ~13:20 [Foto 3]

Die reisgogga se nuwe tuiste is in Ligeud, Grøndal no 1. Hier is hy saam met die ander ruilitems.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 41.980N 012° 31.047O)