Desember 2005

GeoCaching - Travel Bug - VT Duck

Die avonture van VT Duck saam met Albert van Biljon.

2005 November 26 Saterdag ~11:00 [Foto 1]
Begin
Dapper eendjie begin sy reis saam met my in Athene toe ek hom uit Pendeli 1 - DVDs with a view haal.
Athene, Griekeland (rondom 38 05.164N 023 50.366O)

2005 Desember 1 Saterdag ~14:20 [Foto 2]
Engel
Donderdag tydens middagete neem ek hom vir 'n fotosessie in die omgewing naby my kantoor.
Kopenhagen, Denemarke

2005 Desember 1 Saterdag ~14:20 [Foto 3]
Engel
Donderdag tydens middagete neem ek hom vir 'n fotosessie in die omgewing naby my kantoor.
Kopenhagen, Denemarke

2005 Desember 1 Saterdag ~14:20 [Foto 4]
Meermin
Die klein meermin is net 'n klein entjie van die engel af.
Kopenhagen, Denemarke

2005 Desember 1 Saterdag ~14:20 [Foto 5]
Meermin
Die klein meermin is net 'n klein entjie van die engel af.
Kopenhagen, Denemarke

2005 Desember 1 Saterdag ~14:20 [Foto 6]
Eiland
Eendjie met een van die eilande in die Øresund in die agtergrond.
Kopenhagen, Denemarke

2005 Desember 3 Saterdag [Foto 7]
Politikus
'n Foto van VT Duck saam met 'n Deense politikus, baie naby aan die cache waar ek hom gaan los. Die plaat van die standbeeld het hierdie woorde op:
POLITIKEREN
F.J. BORGBJERG
1866 - 1936
AF SVEND LINDHART
1898 - 1989
OPSTILLET 1939
KOBENHAVNS KOMMUNE SOCIALDEMOKRATISK FORBUND
Kopenhagen, Denemarke (55 42.167N 012 33.829O)

2005 Desember 3 Saterdag [Foto 8]
Politikus
Die standbeeld van F J Borgbjerg in volle lengte.
Kopenhagen, Denemarke (55 42.167N 012 33.829O)

2005 Desember 3 Saterdag [Foto 9]
Eindpunt
Ek en eendjie se paadjie saam kom tot 'n einde toe ek hom in Fælledparken*2 los.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55 42.167N 012 33.919O)

Laaste opdateer: Saterdag 3 Desember 2005
Webmeester: Albert van Biljon