'n Paar weke nadat ons met die eerste cache in hierdie reeks begin het, gaan soek ek na die daaropvolgende caches. Sherlock 2 - I suppose, Watson... was volgende op die lys...
2007 April 9 Maandag ~14:00 [Foto 1]

Die inligting om hier te bekom is die geboorte- en sterftejare van William Wallace. Volgens hierdie gedenkteken is Wallace in 1270 gebore en het in 1305 gesterf.
Londen, Engeland (51º 31.104N 000º 06.026W)
Dus is
a = 1
b = 2
c = 7
d = 0
en
e = 1
f = 3
g = 0
h = 5
en
HJ = dd = 00
D = g = 0
P = f = 3
A = h = 5
Hierdie waardes word later gebruik om die finale cache op te spoor.
Log op webwerf:
A few weeks after I did the first one in this series, I continued with the rest. What a great day it was to cycle in central London! TFTC.
Die ander caches in hierdie reeks:
Sherlock 1 - The game is afoot!
Sherlock 3 - The wages of sin, Watson!
Sherlock 4 - I cannot live without brainwork!