April 2007

GeoCaching - Sherlock 3 - The wages of sin, Watson!

'n Paar weke nadat ons met die eerste cache in hierdie reeks begin het, gaan soek ek na die daaropvolgende caches. Sherlock 3 - The wages of sin, Watson! was derde op die lys...

2007 April 9 Maandag ~14:30 [Foto 1, 2]
RG JAR
Die inligting om hier te bekom is die jaartalle teenoor R.G. en J.A.R. - dankie aan Gerhard wat gehelp het om die Romeinse getalle te help omskakel!
Londen, Engeland (51º 30.798N 000º 06.639W)

2007 April 9 Maandag ~14:40 [Foto 3]
Vierkant
Die omgewing is baie rustig met imposante geboue, bome en standbeelde.
Londen, Engeland (rondom 51º 30.798N 000º 06.639W)

Dus is

a = 1
b = 8
c = 5
d = 7

en

e = 1
f = 8
g = 5
h = 8

en

E = c = 5
F = g = 5

Hierdie waardes word later gebruik om die finale cache op te spoor.

Log op webwerf:
A few weeks after I did the first one in this series, I continued with the rest. What a great day it was to cycle in central London! This one took me quite a while to get as I was inspecting various different locations to find the required information! TFTC.

Die ander caches in hierdie reeks:
Sherlock 1 - The game is afoot!
Sherlock 2 - I suppose, Watson...
Sherlock 4 - I cannot live without brainwork!

Laaste opdateer: Dinsdag 17 April 2007
Webmeester: Albert van Biljon