2013 Augustus 3 Saterdag ~17:25 [Foto 1]
Martina se kreatiewe idee vir my verjaardagkoek!
Croydon, Londen, Engeland (rondom N51° 23.186 W000° 06.629)
2013 November 10 Sondag ~17:05 [Foto 2]
Ons "Pepparkaka hus" - dit kom saam met instruksies hoe om die "boublokke" aanmekaar te sit. Die versierings is ons eie kreatiewiteit.
Croydon, Londen, Engeland (rondom N51° 23.186 W000° 06.629)
2013 November 10 Sondag ~17:05 [Foto 3]
Ons "Pepparkaka hus" - dit kom saam met instruksies hoe om die "boublokke" aanmekaar te sit. Die versierings is ons eie kreatiewiteit.
Croydon, Londen, Engeland (rondom N51° 23.186 W000° 06.629)
2013 November 10 Sondag ~17:05 [Foto 4]
Ons "Pepparkaka hus" - dit kom saam met instruksies hoe om die "boublokke" aanmekaar te sit. Die versierings is ons eie kreatiewiteit.
Croydon, Londen, Engeland (rondom N51° 23.186 W000° 06.629)
Laaste kuier saam met die selgroep.
CPA Global se Kersfeespartytjie.
2013 Desember 25 Woensdag ~15:20 [Foto 5]
Die kalkoen is amper gereed - die strokies spek is daar om te help dat die kalkoen nie uitdroog nie. Nou gaan dit afgehaal word vir die laaste ruk. In die agtergrond is die brusselse spruite en bosbessous ("cranberry sauce").
Croydon, Londen, Engeland (rondom N51° 23.186 W000° 06.629)
2013 Desember 25 Woensdag ~16:05 [Foto 6]
Die kalkoen is nou mooi bruin. In die agtergrond sien jy die brusselse spruite wat nou saam met die spek gebraai is.